MY BOEKIE SÍ:
     
Home Page

About Page

Custom Page

Custom2 Page

Photo Page

Photo2 Page

 
BAIE WELKOM BY MY WEBWERF!!!
Die idee van die webpage het begin toe een van my vriendine die idee gekry het ons moet elke dag vir mekaar sms, vir insirasie aan elk deur My Boekie SÍ (MBS). Geniet die webpage dis iets insirasie om jou dag op te vrolik, en die oemf in jou dag terug te sit!!!
WEBPAGE UPDATED:
Hierdie deel van die voorblad gaan jou meer vertel wanneer die webpage ge-update gaan word:

Laaste update:

26 April 2002
WEBPAGE OPGEDRA AAN:
Die woorde wat hier opgedra word
eerstens aan JESUS en ook aan ou
doccie want sy het my al baie
gehelp en my voorentoe gevat!!!!

Dan ook aan my oorlede
klein boetie
Etienne Bahlmann 18,wat
verlede jaar 2001 aan
kanker dood is word
die BELOOFDE WEBWERF
aan my enigste boetie
nog opgedra!!!!!!Hy is
nou in die Hemel by
Jesus en saam kyk hulle
hoe maak ek die site met
'n smile op hulle gesigte,
en hulle vat vyf.Die
boodskap-pies het die
pyn en verlange minder
gemaak saam met Jesus
wat my/ons handtjies
styf vas hou.

Dan aan Tharina(Bloemies)
en Hermien(London)
van Schalkwyk.Ja hulle
is 'n tweeling,en die
2 mensies het my deur
'n swaar drif getrek
sonder dat hulle dit dalk
weet,of rerig agtergekom het.

Dan ook aan almal wat gereeld
gebel,ge-sms het net hi kom sÍ
het,baie dankie dit word opreg
wardeeer en julle almal bly
altyd naby aan my hart en
dankie dat julle nog Bid ek
kan dit voel in my elke dag
vloei.Dan ook aan aan my CHURCH
Fountian Head,shoe die mense
doen rerig moeite om by jou uit
te kom,en almal is net een Groot
GREAT Family,want JESUS is in
beheer daar.

Notifying Visitors of Site Enhancements
Another idea for my home pageís text is notifying visitors about the enhancements I put on my site. For example, I want visitors to sign my guestbook or fill out my survey Form E-mailer to answer questions about my site, my business, or my siteís topic.
Send an email


JY
ONTHOU
WAT
JY
HOOR!!!!

JY
VERSTAAN
WAT
JY
SIEN!!!!

EN
JY
VOEL
WAT
JY
ERVAAR!!!!

ENIGE NAVRAE:
Moenie hywer nie sms my Skillie dadelik by:
STUUR MY 'N SMS: +27836535913